Wit Leuen
Save 30%
Original price
R 290.00
Original price
R 290.00
-
Original price
R 290.00
Original price
R 290.00
Current price
R 203.00
R 203.00
-
R 203.00
Current price
R 203.00
Richter het 'n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa. Toe hy mis trap, moet hy vlug. Saam met Margaret reis hy deur 'n nagmerrielandskap 'n bisarre avontuur in.
Neal werk by die Buro Regse Aksie, waar hy stories opmaak sodat die staat kan gryp, maar hy wil wegkom. Langs wilde weë probeer hy vir homself en sy seun 'n beter lewe koop.
En vanuit 'n sekuriteitskompleks, tussen die woede en die wyn, skree Gehard uit teen die leuens. Niemand hoor hom nie, en self is hy doof vir sy wanklinkendheid. Is dit omdat die geskiedenis by hom spook, of is dit uit vrees vir die toekoms wat hy voorspel.
Helikopters, duikbote, kindersoldate, ongediertes, mensvreters … Wit leuen wemel van onwerklikhede, afdraaipaaie, en verrassings.