Skip to content

Uit die Beek 2024: 366 Dagstukkies (Paperback)

by Barend Vos
ISBN: 9780796323200
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
“Gees van God, U wat soos ’n wind waai waar U wil, waai asseblief ook oor my."

Uit die Beek gee al vir amper 100 jaar daaglikse geestelike leiding en inspirasie aan generasies van gelowiges, tog bly dit vars en relevant. Dit is steeds geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens én Bybelstudiegroepe. Vanjaar kom dit weer uit die pen van bekroonde skrywer en predikant Barend Vos. In 2024 voltooi ons die vier jaar lange reis deur die Bybel, en ons lees uit Numeri, Josua, 1 en 2 Kronieke, Esra en Nehemia, ’n handvol Psalms en ’n klompie Spreuke, Hooglied, Klaagliedere, die laaste deel van Esegiël, Hosea, Joël, Haggai, Sagaria en Maleagi. In die Nuwe Testament lees ons uit Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring. Groot momente in die kerkkalender, soos Lydenstyd en die Pase, Pinkster, Koninkrykstyd en Advent word in ag geneem.

x