Skip to content

Uit Die Beek 2022: 365 Dagstukkies

by Barend Vos
ISBN: 9780796322746
Product in Stock: Yes
Original price R 225.00 - Original price R 225.00
Original price R 225.00
R 225.00
R 225.00 - R 225.00
Current price R 225.00
Add to Wishlist
"Nie ’n tree nie, Here, nie een enkele tree gee ek in hierdie nuwe onbekendheid as U nie by my is nie."

Vanjaar verskyn Uit die Beek weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Soos altyd word daar gepoog om die Bybel op ’n verantwoordelike manier te lees. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe.

Met Uit die Beek 2022 sit ons ons poging voort om die Bybel in vier jaar deur te lees. Ons lees vanjaar uit Eksodus, Rigters, Job, Spreuke, Jeremia en Amos. Asook Matteus, 2 Korintiërs, Efesiërs, Filemon, Hebreërs en Jakobus. Groot momente in die kerkkalender, soos Lydenstyd en die Pase, Pinkster, Koninkrykstyd en Advent word in ag geneem.

x