Onvoorwaardelike Liefde (Paperback)
Original price
R 110.00
-
Original price
R 110.00
Original price
R 110.00
R 110.00
R 110.00
-
R 110.00
Current price
R 110.00
Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand se sy moes van haar man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met skuld en skande agtergelaat.
Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het. Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer die selfvertroue om die wereld in die oe te kyk.
Probeer Dewald net vergoed vir sy kras woorde van maande gelede? Of het hy regtig lief geword vir haar?