Skip to content

NLV Standaard Bybel Met Rits (Blougroen) (Kunsleer)

by Andrie du Toit, Wil Vosloo
ISBN: 9781431626366
Product in Stock: Yes
Original price R 499.00 - Original price R 499.00
Original price R 499.00
R 499.00
R 499.00 - R 499.00
Current price R 499.00
Add to Wishlist
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 9 punt lettergrootte • Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag met rits
• 1356 bladsye, goudgerand
• Merklint
• Duimgrepe

x