Skip to content

NLV Grys Kunsleer Geskenkbybel (Imitation Leather)

by Andrie Du Toit
ISBN: 9781431618279
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees.

• Gewilde NLV-teks
• 7,5 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• Bladsye kleurgerand
• Merklint

x