Skip to content

Haas En Harriet (Paperback)

by Susan Coetzer
ISBN: 9780798183741
Product in Stock: Yes
Original price R 350.00 - Original price R 350.00
Original price R 350.00
R 350.00
R 350.00 - R 350.00
Current price R 350.00
Add to Wishlist

"Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys. 

Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap."

x