Skip to content

Die Pad Na Ware Wysheid: 366 Dagstukkies (Paperback)

by Lizette Murray
ISBN: 9780796323095
Product in Stock: Yes
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
R 290.00
R 290.00 - R 290.00
Current price R 290.00
Add to Wishlist
PRE-ORDER NOW To be released on 31 August 2023. Please note your complete order will only ship once the Pre-order item becomes available.

Wysheid is die vermoë om ʼn sinvolle lewe te lei. Ons kom almal wysheid kort, ons almal Daar is geen towerformule om wysheid te bekom nie. Dit vra ʼn leeftyd se dag-tot-dag-toewyding en soeke na die ware wysheid. Dit vra dat ons met ons oor op die grond sal leef, in afwagting op God se stem wat ons leer hoe om ware wysheid – die wysheid wat van Hom kom – te verkry. In hierdie 366 dagstukkies neem bekende skrywer Lizette Murray ons hand en lei ons na Hom toe, die bron van Wysheid, en help ons om met wysheid te leef, in ons alledaagse bestaan.

x