Skip to content

Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die laaste strooi

by Jeff Kinney
ISBN: 9781485900252
Product in Stock: Yes
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
R 185.00
R 185.00 - R 185.00
Current price R 185.00
Add to Wishlist
Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik.

Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite.

Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na ’n militêre akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.

x

x