Met My Honde: 'n Suid-Afrikaner se Vlug Uit Oekraine (Afrikaans Edition) (Paperback)
Original price
R 280.00
-
Original price
R 280.00
Original price
R 280.00
R 280.00
R 280.00
-
R 280.00
Current price
R 280.00
Toe die eerste bomme op Februarie 2021 Kijif aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Of so het hy gedink . . . Dié Suid-Afrikaner het vier jaar vroeër na die hoofstad van Oekraïne getrek na hy verlief geword het op die stad. Hy het gesien hier kom moeilikheid na duisende Russiese troepe op die grens by mekaar gekom het, al het al die plaaslike inwoners sy waarskuwings af gelag. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word?
In Met my honde word die verhaal van Kobus en sy vier brakke vertel. Die angswekkende nagte terwyl bomme om hul neer reën, die verhaal van onvoorwaarlike liefde tussen mens en dier, en hoe selfs jy in die tyd van oorlog soms op die hulp van vreemdelinge kan staat maak.