Skip to content

Leef Voluit en Vreesloos Sakpasuitgawe (Paperback)

by Joyce Meyer
ISBN: 9781415341735
Product in Stock: Yes
Original price R 145.00 - Original price R 145.00
Original price R 145.00
R 145.00
R 145.00 - R 145.00
Current price R 145.00

Vroue in vandag se samelewing gaan gebuk onder gevoelens van onsekerheid. Om daarvoor te vergoed is hulle geneig om ’n vals beeld van sekerheid en selfvertroue te projekteer, wat uiteindelik tot gevoelens van skaamte lei. Hierdie gebrek aan selfvertroue veroorsaak probleme in alle verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei. In Leef voluit en vreesloos: Begin Vandag Bou aan 'n Lewe met Selfvertroue (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) ondersoek Joyce die sewe kenmerke van ’n vrou met selfvertroue, waaronder ’n vrou wat weet dat sy geliefd is, wat weier om in vrees te lewe, en wat nie leef deur haarself met ander te vergelyk nie. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Vroue is ’n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ’n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap

Add to Wishlist

x

x