Skip to content

Kontantvloei Kwadrant

by Jonathan Ball Publishers Sa
ISBN: 9781868422791
Product in Stock: Yes
Original price R 299.00 - Original price R 299.00
Original price R 299.00
R 299.00
R 299.00 - R 299.00
Current price R 299.00
Die kontantvloei-kwadrant sal onthul waarom sommige mense minder werk, meer verdien, minder belasting betaal en meer finansiele sekerheid geniet as ander. Dis bloot 'n kwessie van weet uit watter kwadrant om te werk, en wanneer. Het jy al ooit gewonder: Wat is die verskil tussen 'n werknemer en 'n besigheidseienaar? Waarom maak sommige beleggers met min risiko geld terwyl die meeste ander beleggers skaars gelykbreek? Waarom verwissel die meeste werknemers telkens van werk terwyl ander hul werk bedank om 'n groot besigheid op te bou? Waarom die meeste ouers in die Industriele Eeu wou he hul kinders moet mediese dokters, rekenmeesters of prokureurs word en waarom hierdie professies in die Inligtingseeu finansiele druk beleef? Het jy al opgelet dat talle van die briljantste nagraadse studente aan universiteite vir mense wil werk wat as studente uitsakkelinge was, uitsakkelinge soos Bill Gates van Microsoft, Richard Branson van Virgin Industries, Michael Dell van Dell Computers, Ted Turner van CNN? Uitsakkelinge wat vandag die superrykes van ons samelewing is. Hierdie title sal sommige van die vrae beantwoord en jou help om jou eie pad na finansiele vryheid te vind in 'n wereld waar finansiele veranderings al vinniger gebeur.
Add to Wishlist

x

x