
Hoe die Grons Kersfees Gesteel Het! (Paperback)
Original price
R 160.00
-
Original price
R 160.00
Original price
R 160.00
R 160.00
R 160.00
-
R 160.00
Current price
R 160.00
Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?