Skip to content

Harry Potter en die Gevangene van Azkaban (Heruitgawe) (Paperback)

by J.K. Rowling
ISBN: 9780798184403
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00

Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog ’n ongewone jaar op Hogwarts.

Sirius Black, ’n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap – en hulle sê hy is op Harry se spoor. 

Boonop sien professor Trelawney ’n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . . 

Maar miskien is die vreesaanjaendste ding van alles die Dementors wat die skoolgronde patrolleer . . .

Add to Wishlist

x

x