
Die Kind uit die Wingerd
Original price
R 350.00
-
Original price
R 350.00
Original price
R 350.00
R 350.00
R 350.00
-
R 350.00
Current price
R 350.00
Een Sondagmiddag in die herfs van 1916 kom 'n driejarige uit Vredenhoek se wingerd gestap. Niemand weet wie die kind is of waar hy vandaan kom nie. En dié wat weet, wil nie praat nie. 'n Bekoorlike verhoudingsroman met 'n digverweefde historiese intrige.