
Babilon: Johannesburg in die Koloniale Tydperk, 1902-1910
Original price
R 420.00
-
Original price
R 420.00
Original price
R 420.00
R 420.00
R 420.00
-
R 420.00
Current price
R 420.00
Die derde deel van die reeks Imperiale somer word aan Johannesburg in die onmiddellike nasleep van die Anglo-Boereoorlog gewy, waarby alle dele van die destydse gemeenskap aandag geniet, met inbegrip van die swart stadsinwoners en die ontwikkeling van ’n eie stadskultuur onder hulle en die mynwerkers.
Anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Babilon ’n interessante leeservaring.