
Kruger Roetes: Safarigids
Original price
R 494.99
-
Original price
R 494.99
Original price
R 494.99
R 494.99
R 494.99
-
R 494.99
Current price
R 494.99
Kleiner sagteband-weergawe met voorgestelde roetes vanaf kampe en wat elke roete behels. Dit sluit ook 'n volledige kaart, afstande openingstye en seisoene van die park in met pragtige fotos en allerhande interessante feite. Die boek sit die Self-Drive-nalatenskap voort as die beste metgesel vir die Krugerpark.
'n Moet vir enige Kruger Park vakansie!
- Voorgestelde roetes vanaf kampe
- Stergradeering van alle paaie
- Uitgebreide Kruger-kaart
- Pragtige foto's
- Interessante feite
- Aantekeninge oor paaie
- Handige reisformaat
'n Moet vir enige Kruger Park vakansie!