Skip to content

Koningin Lear

by Tom Lanoye
ISBN: 9781485310693
Product in Stock: Yes
Save 17% Save 17%
Original price R 180.00
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
Current price R 149.00
R 149.00 - R 149.00
Current price R 149.00
Add to Wishlist

Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Dit is ’n verhaal van ’n bejaarde sakevrou wat haar houvas op die werklikheid verloor en desperaat probeer om die storm te hanteer wat om haar losgebars het. ’n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op ’n hedendaagse sakewêreld waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het. (rugteks)

x