Donkerberg / Bloodwood (Paperback)
Original price
R 300.00
-
Original price
R 300.00
Original price
R 300.00
R 300.00
R 300.00
-
R 300.00
Current price
R 300.00
Donkerberg/Bloodwood is ‘n tweetalige digbundel deur die bekroonde skrywer Dominique Botha. Haar gedigte is diepgesetel in die platteland van haar jeug, en omvorm deur ‘n dryfsand van verlies, moord en liefde. Die gedigte spruit uit ‘n opwelling van melankolie en vreugde, wat tot die leser spreek omdat dit terselfdertyd uiters persoonlik en universeel is. Donkerberg is haar eerste solo-digbundel.
Dominique Botha is die skrywer van die roman Valsrivier (Umuzi, 2013) wat bekroon is met die Eugène Maraisprys, die Jan Rabie-Rapport-prys, die Universiteit van Johannesburg se debuutprys vir Afrikaanse en Engelse literatuur. Dominique woon in die Dwarsriviervallei in die Boland saam met haar man en vier kinders.
Donkerberg/Bloodwood is a bilingual anthology of poems by the prize-winning writer Dominique Botha. The poetry is deeply rooted in the rural landscape of her childhood, transfigured by the shifting sands of loss, murder and love. The poet draws from a well of deep feeling, of melancholy and joy, resonating with the reader for being both intensely personal and universal. Bloodwood is her first solo poetry volume.