Skip to content

Oupa Zombie

by Jaco Jacobs
ISBN: 9781776250042
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op 'n dag raak hy skielik mal oor ... BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in 'n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy 'n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig he. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry! Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.

x