Skip to content

Hartklop in Kakie (Paperback)

by Felicia Snyman
ISBN: 9781779870117
Product in Stock: Yes
Original price R 110.00 - Original price R 110.00
Original price R 110.00
R 110.00
R 110.00 - R 110.00
Current price R 110.00
Add to Wishlist

Megan is ’n vuurvreter advokaat wat haar nie van stryk bring nie, totdat sy die aantreklike Eckhardt met sy verspotte kort kakiebroek raakloop. Boonop moet sy nou saam met sy broer, ’n alombekende mode-ontwerper, werk.

Eckhardt staan nie terug vir ’n uitdaging nie en stel sy mense altyd bo homself. Megan betree sy lewe en vir die eerste keer is sy eie smagting belangriker.

Sal Megan haar trots kan opgee om haar hart te volg, of sal sy toelaat dat liefde deur haar vinger s glip?

x