Skip to content

Die Grap Van Die Huwelik (Paperback)

by Timothy Kieswetter
ISBN: 9781991256850
Product in Stock: Yes
Original price R 275.00 - Original price R 275.00
Original price R 275.00
R 275.00
R 275.00 - R 275.00
Current price R 275.00
Add to Wishlist

Uiteindelik is daar nou ‘n volledige handboek oor die huwelik vir die moderne geslag!

Timothy Kieswetter se boek, Die Grap van die Huwelik, is die perfekte trougeskenk vir die volgende generasie, asook ‘n huweliksherdenking geskenk vir jouself.

Die skrywer is veral bekend vir sy Facebook-blad, Gesonde Seks, wat spog met ‘n gemiddeld van 1,5 miljoen interaksies op Facebook per maand, wat dit in Afrikaans een van die grootste en mees aktiewe op sosiale media maak.

Die Grap van die Huwelik analiseer al die prentjies van die huwelik wat ons van die vorige generasie geërf het. Die ridder op die wit perd en die damsel in distress is voorbeelde hiervan. 

Die grap is, as ons nie aan ons huweliksprentjies gaan verander nie, gaan ons in die versoeking wees om ons huweliksmaat te wil verander.

x

x