
Geillustreerde gids tot die menslike liggaam
Original price
R 130.00
-
Original price
R 130.00
Original price
R 130.00
R 130.00
R 130.00
-
R 130.00
Current price
R 130.00
Met lewensgetroue hoedefinisie-illustrasies bied hierdie publikasie n uitsonderlike blik op al die belangrikste liggaamsdele en -stelsels, van kroontjie tot kleintoontjie. Akkurate terminologie in Afrikaans en Engels, asook definisies en verhelderende teks stel lesers verder in staat om grondige kennis van die spesiale eienskappe en werking van die verskillende liggaamstelsels op te doen.