Skatryk: Waarom Ons Beter Leef As Ons Voorsate (Paperback)
Original price
R 340.00
-
Original price
R 340.00
Original price
R 340.00
R 340.00
R 340.00
-
R 340.00
Current price
R 340.00
Wat maak Jeremy Irons in die reënwoud? Waarom speel die Japannese rugby? Hoe kon ’n fliek Stalin in die verleentheid stel? En wat het ’n Indonesiese vulkaan, Frankenstein en die Groot Trek in gemeen?
Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapportrubriekskrywer, Johan Fourie, onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare ekonomiese geskiedenis wat strek van die migrasie uit Afrika 100 000 jaar gelede tot vandag. Skatryk is ’n boeiende reis deur die geskiedenis wat ons wys hoe welvaart geskep en uitgebou word. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ’n sukkelbestaan voer? Hoekom is ons ryker as ons voorsate?
Fourie verduidelik in sy unieke, vermaaklike styl vol onverwagse feite waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier.