Skip to content

Waarom Lewe Ek (Paperback)

by Viktor Frankl
ISBN: 9780620382687
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 180.00
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
Current price R 126.00
R 126.00 - R 126.00
Current price R 126.00
Add to Wishlist

In hierdie werk beskryf Viktor Frankl hoedat die lewe in ‘n Duitse konsentrasiekamp  antwoord gebring het op die vraag wat hy so dikwels gestel het: Waarom pleeg mense wat swaar beproef word of gebuk gaan onder kwellings nie selfmoord nie?

Maar elkeen moet self uitvind wat die betekenis van sy lyding is. Die verantwoordelikheid  hiervan kan nie op ‘n ander afgeskuif word nie. Vir Frankl beteken so ‘n verantwoordelike,  sinvolle lewe: Wie ‘n waarom besit waarvoor hy kan lewe, kan byna elke hoe verwerk.

SO ‘n wyse van lewe beteken ‘n radikale omkering in die vraag na die betekenis van die lewe: jy vra nie meer wat is die betekenis van die lewe vir my nie, maar watter sin gee ek  aan die lewe.

Nelson Mandela tuur vir 27 jaar deur die tralievensters... Wat het hom geïnspireer om voort te gaan?

x

x