Skip to content

Profesieë Oor die Eindtyd: 'n Kerngids - 70 Vrae en Bybelse Antwoorde (Afrikaans Edition) (Paperback)

by Amir Tsarfati, Barry Stagner
ISBN: 9781431626809
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Hoe naby is ons aan die eindtyd? As die oorloë en gerugte van oorloë, hongersnode, aardbewings en vals christusse oral om ons jou daaroor laat wonder, is hierdie kerngids vir jou!

Profesieë oor die eindtyd – ’n Kerngids hanteer 70 vrae oor die eindtyd wat gereeld gevra word in ’n lesersvriendelike vraag-en-antwoord-formaat. Amir Tsarfati en Barry Stagner gee Skrifgebaseerde antwoorde op vrae wat die 7 grootste temas van profesieë oor die eindtyd aanroer, wat insluit:

• Israel
• die kerk
• die wegraping
• die verdrukking
• die millennium
• die groot wit troon van oordeel
• die hemel

God se Woord bevat al die inligting wat gelowiges oor die eindtyd nodig het. Profesieë oor die eindtyd – ’n Kerngids is ’n gebruikersvriendelike hulpbron vir elkeen wat profesieë oor die eindtyd beter wil verstaan.

x