Skip to content

'n Palet Vol Vreugde: 366 Dagstukkies (Paperback)

by Aletté-Johanni Winckler
ISBN: 9780796321206
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 270.00
Original price R 270.00 - Original price R 270.00
Original price R 270.00
Current price R 189.00
R 189.00 - R 189.00
Current price R 189.00
Add to Wishlist
Spreuke 3: 57 Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie. Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys. Moenie jou eie wysheid oorskat nie. Hou eerder die Here voor oë en vermy wat sleg is.

Alette Winckler, influencer, voorkomskonsultant, Christenleier, vrou en ma neem jou op 'n 366 dae reis nader aan God. Sy daag elke vrou uit om die Here te vertrou in elke aspek van hulle lewe: mawees, finansies, die toekoms, negatiewe gedagtes, selfbeeld, beserings, loopbaan en nog soveel meer. So help Alette jou om God se palet vol vreugde vir elke dag te ontdek.

x