Skip to content

Geroep Vir 'n Tyd Soos Hierdie (Paperback)

by Farren Cloete
ISBN: 9780796323484
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist

Farren Cloete is die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en ook 'n bekende TikTok-ster en smaakmaker. Sy vertel op haar eie kaalvuismanier van die soet en die suur van haar lewe.

Farren is geroep vir 'n tyd soos hierdie, maar wys vir jou op jou roeping ook: dit maak nie saak wat mense sê nie, as God jou geroep het kan geen mens jou keer nie en jy hoef aan niemand rekenskap te gee nie. Farren kom maak ons vry daarvan dat ons dink ons moet ander gelukkig maak, en help ons om te fokus op wat God van ons wil hê. Dit maak nie saak hoe moeilik ons roeping is nie, of ons opgewasse voel daarvoor of nie, God is by ons en Hy roep ons vir 'n tyd soos hierdie.

x