Skip to content

Ek Bid Vir Jou (Hardeband)

by Jean Fischer
ISBN: 9781991237095
Product in Stock: Yes
Original price R 119.00 - Original price R 119.00
Original price R 119.00
R 119.00
R 119.00 - R 119.00
Current price R 119.00
Add to Wishlist

Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.

Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.

Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad.

Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.

x