Skip to content

tint van ons toekoms, Die

by Wordsworth Books
ISBN: 9780639607603
Product in Stock: Yes
Original price R 280.00 - Original price R 280.00
Original price R 280.00
R 280.00
R 280.00 - R 280.00
Current price R 280.00
Add to Wishlist
Die psalms is hartswoorde wat uit die dankbare of gekwelde hart van mense na God toe opstyg. In die psalms praat en bid, sug en sing mense hulle hart voor God uit. Maar God praat ook daarin sy hart teenoor ons uit. In ’n sin is dit ’n gesprek van hart tot hart, ’n gesprek waarin mense die ruimte gegun word om die hele spektrum van hulle menslike emosies na God te bring, maar ook ’n gesprek waarin die hart van God oopgemaak word. Dit draai, soos min ander Skrifgedeeltes, veral die menslike kant van God se gesig na ons toe. Dit bied ’n dwarssnit deur die menslike hart, én ’n dwarssnit deur God se hart.

x