Skip to content

Die beoefening van vrede in tye van geweld

by Wordsworth Books
ISBN: 9780986990748
Product in Stock: Yes
Original price R 20.00 - Original price R 20.00
Original price R 20.00
R 20.00
R 20.00 - R 20.00
Current price R 20.00
Add to Wishlist
Vir die eerste keer kan Pema Chodron, wereldwyd vereer vir haar toeganklike geestelike voorligting, nou in Afrikaans gelees word. In sy voorwoord se Anthony Osler, skrywer van die populere Stoep Zen, dat Die beoefening van vrede in tye van geweld aan ons as Suid Afrikaners 'n besonder aktuele, relevante en praktiese weg bied tot innerlike vrede en werklik doeltreffende gemeenskapsdiens. Dit verduidelik die grondbeginsels van vrede as 'n aktiewe lewenspraktyk - 'n werkwoord, in plaas van slegs 'n verhewe ideaal. Ons verlang almal na vrede, maar in ons daaglikse lewe voel dit nie prakties haalbaar nie. Hoe kan ek my hart oophou en vrede nastreef as ek omring word deur soveel geweld? Alle aggressie ontstaan uit verwarring en angs. Die titel leer ons hoe om helderheid en vrede binne onsself te ontdek, en hoe om die vrede uit te straal na mense wat naby ons is en, uiteindelik ook na die hele wereld.

x