Skip to content

'n Skandalige Soen (Paperback)

by Dina Botha
ISBN: 9781779870186
Product in Stock: Yes
Original price R 110.00 - Original price R 110.00
Original price R 110.00
R 110.00
R 110.00 - R 110.00
Current price R 110.00
Add to Wishlist
Mary, oftewel Prinses Marié Elizabeth van Habsburg, staan op trou met Prins Octavius van die prinsdom van Kyburg. Hy is egter ver van haar ideale man: Oorlogsugtig en wreed.

Dan daag die aantreklike skeepskaptein Francis le Cluc met ’n belangrike brief vir haar op. Met die lag in sy oë laat hy dadelik haar hart vinniger klop. Daar mag egter niks tussen hulle wees nie. Sal Mary van Francis se betowerende soene kan vergeet?

Gaan sy plig, eer en haar familie se goeie naam eerste plaas? En wat gaan Francis kies: Die bloedband met sy broer of sy liefde vir Mary?

x